trouvideo | trouvideo | videograwe vir iemand se spesiale dag
Tuisblad van www.trouvideo.co.za
trou, video, kaapstad, wedding, video, wedding video
2
home,page,page-id-2,page-template-default,ajax_updown_fade,page_not_loaded,,select-theme-ver-3.3,wpb-js-composer js-comp-ver-4.12,vc_responsive

vang dit verewig vas

Ons is hier om julle spesiale dag vas te vang en julle die kans te gee om terug te droom na julle wonderlike dag. Ons is gebaseer in Stellenbosch en is bereid om wyd en Suid te reis. Kontak ons gerus vir enige navrae.

Anna-Marie + JP Koen | Montpellier

Anna-Marie Lombard en JP Koen het die knoop deurgehaak net buite die wonderlike dorpie Tulbagh op die pragtige plaas Montpellier.

Vera + Johan du Toit | Porterville

Vera Alberts en Johan du Toit het net buite Porterville die knoop deurgehaak op die 6de Februarie 2016.

Leani + Rossouw van Zyl | Bergland

Baie opgewonde om met julle Leani en Rossouw se kort weergawe van hulle troue te deel. Dit was ’n bitter mooi dag gevul met lekker herinneringe by Bergland Venue, Worcester.

Baie geluk Leani en Rossouw – mag die toekoms net goed wees en geniet julle reis vorentoe.